Graad 4 Afrikaans Huistaal Kwartaal 4 werkboek (2024)
R109.25
Resource Description
Hierdie bitter oulike werkboekie bevat opsommings en aktiwiteite gebaseer op die aangepaste jop.
Onderwerpe behandel:
- Afkortings
- Alfabetiese rangskikking
- Direkte en indirekte rede
- Een woord vir omskrywings
- Enkelvoudige en saamgestelde sinne
- Homonieme en homofone
- Idiome
- Klank- en Lettergrepe
- Lydende en bedrywende vorm
- Ontkennende vorm
- Sinonieme en antonieme
- Sinsoorte
- Spelling
- Vokaalgroepe
- Woordvorming