Graad 4 Kwartaal 4 Geskiedenis Vraestel 2024
R80.50
Resource Description
Hierdie vraestel is geskik vir ‘n graad 4 klas.
Hierdie vraestel bestaan uit:
- Drie afdelings(A,B en C)
- Vier vrae: Veelvoudige keuse vrae, konteksuele vrae, Kolom A en B vrae, asook ‘n paragraaf skryf vraag.
- Vraestel en nasienriglyn in gesluit.
- Die vraestel kyk na Kwartaal 3 en 4 werk.