Graad 8 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 4 (Via Afrika) Opsommings
R214.46
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 8, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Handel en vervoer wêreldwyd.
- Eenheid 2: Handel en vervoer in Suid-Afrika.
- Eenheid 3: Mense en vervoer in stedelike gebiede.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Redes vir die Eerste Wêreldoorlog.
- Eenheid 2: Ervarings in die Eerste Wêreldoorlog.
- Eenheid 3: Vroue in Brittanje tydens die Eerste Wêreldoorlog.
- Eenheid 4: Die nederlaag van Duitsland en die Verdrag van Versailles.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.