Graad 5 PSW Kwartaal 4 Werkboek (2024)
R109.25
Resource Description
Hierdie oulike werkboek bevat opsommings en werkkaarte. Dit is gebaseer op die aangepaste JOP van 2023/2024.
Onderwerpe ingesluit:
– Plaaslike gesondheidsprobleme
– Oorsake van gesondheidsprobleme
– Malaria
– Masels
– MIV en VIGS
– Die stigma van MIV en VIGS
– Misbruik van middels
– Negatiewe effekte van dwelms
Dit is slegs in PDF beskikbaar.
Bladsynommers word nie ingesluit nie.