Graad 8 Kwartaal 4 Wiskunde Assessering
Resource Description
Hierdie assessering is gebasseer op die KABV dokument. Dit sluit ‘n nasienriglyn in.
Die assessering bestaan uit die volgende onderwerpe:
Meetkunde:
Hoeke
Lyne
2D-vorm
Die totaal van die assessering is 50 punte.
R80.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.