Gr. 12 Calculus Differensiasie
R207.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
PowerPoint Voorlegging (67 Slides)
Die volgende onderwerpe word behandel:
– Limiete
– Gradiënt vanuit eerste beginsels
- Gradiënt van ‘n funksie by ‘n punt
- Gradiënt van ‘n raaklyn van ‘n funksie by a punt
- (Oombliklike) tempo van verandering van ‘n funksie by ‘n punt
- Afgeleide van ‘n funksie by ‘n punt
– Reëls vir differensiasie
– Sleutelwoorde
– Differensiasie notasie
– Stasionêre punte
– Infleksie/buigpunt & konkawiteit
– Analisering van afgeleide funksies
– Hoe om ‘n derdegraadse grafiek te skets
Voorbeelde en stap-vir-stap oplossings, sowel as diagramme word gebruik om konsepte met begrip oor te dra.