R77.86

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Tegnologie Graad 7, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Vandag” Handboek in Afrikaans.

  • Hoofstuk 6:  Magnetisme & Magnete.
  • Hoofstuk 7:  Die herwinning van materiale.
  • Hoofstuk 8:  Eenvoudige elektriese stroombane & elektromagnete.
  • Hoofstuk 9:  Krukke & katrolle.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.