R52.70

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Via Afrika” Handboek in Afrikaans.

  • Onderwerp 1:  Die Sonnestelsel.
  • Onderwerp 2:  Bewegings van die Aarde en planete.
  • Onderwerp 3:  Die beweging van die Maan.
  • Onderwerp 4:  Stelsels om in die ruimte in te kyk.
  • Onderwerp 5:  Stelsels om die Maan en Mars te verken.

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.