R44.02

Resource Description

Graad 9 SW (Geografie) September Vraestel en Memo 2024
Groot Totaal: 60 punte

Hierdie vraestel dek die volgende werk:

  • Europese kolonisasie van Afrika in die laat 19de eeu:
  • Die Berlyn-konferensie van 1884
  • Kaart van Afrika wat verskillende koloniserende lande toon
  • Oorsake van kolonisasie
  • Patroon van kolonisasie: Watter lande het watter dele van Afrika gekoloniseer
  • Waarom Europese magte Afrika so vinnig gekoloniseer het
  • Gevolge van kolonisasie
  • Die Asante en hul vroeë kontak met Europese handelaars en verkenners
  • Die Britte en die kolonisasie van die Goudkus

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

DAN SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.