Graad 7 Natuurwetenskappe (NW) Kwartaal 4 (Ken en Verstaan) – Opsommings
R81.74
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe Graad 7, kwartaal 4 en is gebaseer op die “Ken en Verstaan” Handboek in Afrikaans.
- Eenheid 1: Verhouding van die son tot die aarde.
- Eenheid 2: Verhouding van die maan tot die aarde.
- Eenheid 3: Historiese ontwikkeling van astronomie.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings /
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s