R63.25

Resource Description

Hierdie Filmstudie bestaan uit:

1. ‘n PowerPoint wat Filmtegnieke bespreek met skermgrepe as voorbeelde uit die film. 

Basiese Filmtegnieke soos kameraskote, beligting en simboliese betekenis van kleur word bespreek. 

2. Inhoudsvrae wat uit 60 vrae bestaan. Die vrae is oorhoofs kontekstuele vrae wat handel oor die karakter, storielyn asook filmtegnieke wat in die PowerPoint bespreek is. Die vrae is opgedeel in vier hoofstukke (Hoofstuk A-D) volgens tydgleuwe van die film, aangedui in die opskrif van elke hoofstuk.

3. ‘n Volledige memorandum vir al die vrae.

Die formaat is ‘n Word-dokument sodat onderwysers vrae kan aanpas of formateer soos hulle wil. Die vrae word in tabel-formaat gegee sodat die uitleg van die dokument netjies bly soos vrae verwyder of bygevoeg word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.