Vlak 5: My Land | Kleuter Temas en Taal
R230.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Leer lekker saam met ons oor ‘My Land’! Ons kleurvolle Afrikaanse lesse omvat ‘n verskeidenheid onderwerpe van aanvangskennis en persoonlike welstand hoofsaaklik gemik op kleuters en beginner lesers. Die e-boekies help jonges om die wêreld waarin hulle leef te verstaan en waardeer — alles terwyl hulle ‘n taal ontwikkel om dit met ander te kan deel.
VLAK 5 BEVAT:
20 lesse oor die onderwer[: “My Wêreld”
- Les 1: Suid-Afrika
- Les 2: Ons Provinsies
- Les 3: Ons Simbole
- Les 4: Ons Klimaat
- Les 5: Ons Geologie
- Les 6: Ons Wildlewe
- Les 7: Ons Pragtige Land
- Les 8: Plekke om te Besoek
- Les 9: Ons Regering
- Les 10: Ons Geskiedenis
- Les 11: Ons Mense
- Les 12: Ons Helde (Nelson Mandela)
- Les 13: Ons Tale
- Les 14: Ons Geld
- Les 15: Ons Ekonomie
- Les 16: Ons hou van Kos
- Les 17: Ons hou van Sport
- Les 18: Ons hou van Musiek
- Les 19: Ons hou van Kuns
- Les 20: Trots Suid-Afrikaans
ELKE LES BEVAT:
- Agtergrond inligting rakende ‘n spesifieke onderwerp.
- Vyf tema prentjies met begeleidende sinne.
- ‘n Verbale uitdrukking taak.
- Woordeskat prentjies om gesprekke om die onderwerp te lei.
… alles in ‘n omgewingsvriendelike PowerPoint Slideshow formaat (.ppsx).
NOG SHWESHE KLEUTERS PRODUKTE: