Graad 10 Tegniese Wiskunde (TEG WISK) September Vraestel en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Tegniese Wiskunde September Vraestel en Memo:
Totaal: 50.
Inhoud:
- Identifisering van eienskappe van vierhoeke (Trapesium, Parallelogram, Ruit, Reghoek)
- Parallelogram Eienskappe en Berekeninge
- Driehoek- en Koördinaatmeetkunde
- Gelykvormigheid en Kongruensie in Driehoeke
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
CHR SMI