Graad 1 – Handskif Handleiding
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie handleiding is perfek vir nuwe graad 1-onderwysers en onderwysstudente! Dit herinner ons aan hoe om letters korrek te vorm, iets wat ons maklik kan vergeet na soveel jare. Met hierdie handleiding kan jy verseker wees dat jy jou leerders van die begin af die regte vaardighede leer.
Ek hoop jy vind dit net so waardevol en nuttig soos ek!