R47.92

Resource Description

Graad 11 Rekeningkunde September Vraestel en Memo 2024
Groot Totaal: 100 punte, Tyd:  90 min.

Hierdie vraestel dek die volgede werk:

  • AARP beginsels
  • Inkomstestaat en aansuiwerings
  • Bateverkope
  • Vennootskappe (Privaatrekeninge)
  • Notas tot die balansstaat

Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.

DAN SMI

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 125 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.