R92.00

Resource Description

Hierdie opsommings is volledig en kleurvol. Dit is opgestel uit platinum handboek en bevat slegs kwartaal 3 se werk. 

Geografie Eenheid 1 – Mense en kos, Eenheid 2 – Maniere van
boer,
Eenheid 3 -Saaiboerdery, Eenheid 4 – Veeboerdery, Eenheid 5 – Ligging van
vernaamste saai-en
 veeboerderyge biede in Suid-Afrika, Eenheid 6 – Onverwerkte en verwerkte kos, Eenheid 7 – Van plaas na fabriek na winkel tot by die huis

Geskiedenis Eenheid 1 – Vervoer op land – Diere, Eenheid 2 – Vervoer op land – Die wiel en die karretjie, Eenheid 3 – Vervoer op land – Waens en koetse, Eenheid 4 – Vervoer op land – Die fiets, Eenheid 5 – Vervoer op land – Die stoomenjin en trein, Eenheid 6 – Vervoer op
land – Die motorkar,
Eenheid 7 – Algemene vorms van vervoer van mense en goedere op land vandag, Eenheid 8 – Vervoer op water, Eenheid 9 – Vervoer in die lug

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.