Graad 5 PSW Kwartaal 3 Beplanning (2024)
R172.50
Resource Description
Hierdie oulike beplanning vir kwartaal 3 is net wat jy benodig om jou kwartaal mee te begin! Jy hoef nie verder te soek nie!
Hierdie beplanning is gebaseer op die aangepaste jop.
Dit sluit in:
<p “=”” style=”box-sizing: border-box; opacity: 1; min-width: 0px; max-width: none; min-height: 0px; max-height: none; margin: -10px 0px 20px; padding: 0px; background-image: none; background-position: initial; background-size: initial; background-repeat: initial; background-attachment: initial; background-origin: initial; background-clip: initial; box-shadow: none; transform: none; transform-origin: center center; transition: none 0s ease 0s; color: rgb(25, 25, 25); font-family: “Root UI”, -apple-system, BlinkMacSystemFont, “Segoe UI”, Roboto, Arial, sans-serif;”>Beplanning vir week 1-10. (Aanloop, verloop en afloop van les)
Hierdie beplanning is uniek in die sin dat dit nie net gebaseer is op die gewilde handboeke – Platinum nie – maar ook met die doel om dit so omvattend as moontlik te maak, sodat enige onderwyser wat hierdie vak aanbied, daarvan kan gebruik maak. Vir die Platinum-reekse is daar selfs bladsynommers ingesluit. Daar is ook ruimte vir onderwysernotas en plek om jou eie bladsyenommers in te vul.