Graad 3-7: Lewensvaardighede: Afknouery: Verskillende Tipes en Maniere om te Reageer
FREE
Resource Description
Verstaan die drie hooftipes afknouery en maniere om daarop te reageer.
Afknouery is ‘n ernstige probleem wat met enigiemand kan gebeur. Dit is belangrik om die verskillende soorte afknouery te ken, sodat ons dit kan herken en kan help stop. Daar is drie hooftipes afknouery: fisies, verbaal en sosiaal en NIE afknou.
Hierdie digitale produk bevat ‘n lesplan, onderwyser gids, onderwyser aktiwiteite, studente aktiwiteite sowel as ‘n antwoord memorandum. Die lesse kan aangepas word vir die verskillende grade.
Dit bevat ook ware scenarios wat leerlinge kan bestudeer en dan oefen in die klas om hul in staat te stel om korrek te reageer sou hul in een of meer van die situasies beland.