Graad 12 Fisiese Wetenskappe (Kwartaal 2) – Ken en Verstaan
R159.39
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 12 Fisiese Wetenskappe opsommings (Kwartaal 2). Die opsommings is saamgestel deur die Ken en Verstaan handboek se werk te kombineer. Opsommings is in Afrikaans met aanvullende en skriftelike notas wat deur die opsteller (eksterne party) saam gestel is.
Inhoud van die opsommings:
- Arbeid, energie en drywing.
- Die Dopplereffek.
- Tempo en omvang van reaksies.
- Chemiese ewewig.
- Sure en basisse.