Graad 12 Wiskunde (WISK) Junie Vraestel 2 en Memo – 2024
R50.31
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 12 Wiskunde Junie Vraestel 2:
Totaal: 150.
Inhoud:
- Statistiek
- Frekwensieverspreiding en grafieke
- Analitiese Meetkunde
- Sirkel Meetkunde
- Trigonometriese identiteite en vergelykings
- Trigonometriese grafieke
- 3D Meetkunde en Trigonometrie in werklike kontekste
- Sirkelstellings en eienskappe
- Ooreenkomstigheid en proporsionaliteit in meetkunde
- Kongruensie en ooreenkoms in driehoeke
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie.
CHR SMI