Werkboek LEWENSVAARDIGHEDE Gr.4
R100.00
Resource Description
KWARTAAL 1 (Rolmodelle en karaktereienskappe + Persoonlike eienskappe + Gebruik jou sterk punte + Oorkom swakhede + Privaatheid en respek + Privaatheid – Respek vir self en ander + Konfliksituasies)
KWARTAAL 2 (Afknouers en bullebakke + Kinderregte en verantwoordelikhede + Emosies en gevoelens + Verstaan jou maats)
KWARTAAL 3 (Groepe en hoe ons kan saamwerk + Kulture van suid-afrika + Waterveiligheid en water-wysheid + Omgewings-en persoonlike gesondheid – kieme)
KWARTAAL 4 (Omgewings-en persoonlike gesondheid – besoedeling + Besoedeling en waterkennis + Besoedeling en higiëne + Persoonlike gesondheid – mond en tande + Persoonlike gesondheid – feite oor miv en vigs)
Hierdie PDF is ‘n leerderboek ( gebasseer op Via Afrika Lewensvaardighede Graad 4) en dit is ‘n Aktiwiteitsboek wat die kernmateriaal verskaf wat jy, die leerder, benodig om die inhoud te dek wat deur die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring voorgeskryf word, vir Graad 4 Lewensvaardighede. Die leerinhoud wat in hierdie Aktiwiteitsboek verskyn MOET saam met die ‘Graad 4, Via Afrika Lewensvaardighede leerderboek’ gebruik word. Die Aktiwiteitsboek verskaf meer net inligting sodat leerinhoud in diepte verstaan kan word. Die oorspronklike Handboek ‘Graad 4 Via Afrika Lewensvaardighede leerderboek’ is saamgestel deur A. FouchAc, Y. Hardie, F. Lang-Gordon, X. Mjele, S. en hierdie Aktiwiteitsboek is saamgestel deur die verkoper van die PDF C.Foonk. Die doel van hierdie Aktiwiteitsboek is om die leerproses van studente te ondersteun en te inspireer. Die Aktiwiteitsboek word slegs beskikbaar gestel vir leerders se persoonlike gebruik. Geen deel van hierdie Aktiwiteitsboek mag gekopieër word nie. Geen deel van hierdie Aktiwiteitsboek mag versprei word nie.