Eksamen PREP Gr6 en Gr7 Afrikaans
R80.01
Resource Description
LEERAREA
Begrip: Lees ‘n storie en beantwoord vrae oor die storie deur die korrekte spelling te gebruik. Antwoord vrae in volsinne waar nodig.
Taal:
Selfstandige naamwoorde en Byvoeglike naamwoorde – verstaan, vind, identifiseer en skryf.
Werkwoorde en Bywoorde – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Vergelykings – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Personifikasie – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Metafore – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Trappe van vergelyking – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Voegwoorde – ken die reëls oor hoe om 2 kort sinne in 1 langer sin korrek te verander.
Lidwoorde – ken die reëls oor watter lidwoorde (die en ‘n) met watter selfstandige naamwoord
gebruik word.
Geslagsnaamwoorde – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Versamelnaamwoorde – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Ontkenning – Voorbeeld: alles en niks. Verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Voorsetsels – verstaan, identifiseer, vind en skryf.
Idiome – verstaan, identifiseer, vind en skryf.