Resource Description

Graad 4 tot 6 wiskunde leerwerk bevat alle wiskunde konsepte wat die leerders moet ken en verduidelik dit stap vir stap in detail. ons maak gebruik van kleur en baie prentjies om die leerders te help om nog beter te verstaan waaroor dit gaan. Die dokument bevat die volgende konsepte Telwerk,   Plekwaarde en getalwaarde, Rangskik, Afronding, Getalle sinne, Optel en aftrek, Vloeidiagramme, Vermenigvuldiging en deling, Tyd, Inhoud en volume, Lente, Massa, Datahantering, Vorms, Breuke, Omtrek oppervlaktes en volume. 

R115.00

Resource Reviews

Store reviews: ( 2 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.