Getalherkenning 1-9
R17.25
Resource Description
Wiskunde. Kan gebruik word in Graad R en 1 vir as werksbladsy vir vaslegging van getalle 1-9 op papier. Dit kan ook gebruik word intervensie vir leerders wat sukkel in Graad 1 -3. Dis baie maklik om te gebruik en leerders kan dit onafhanklik voltooi.