Afrikaans Taal: Verlede Tyd, Hede Tyd en Toekomende Tyd
R34.50
Resource Description
30 x Werkkaarte en aktiwiteite. Herskryf sinne in die korrekte tyd en skep jou eie sinne.
- 32-Bladsy Aflaibare PDF
- Verlede Tyd: Aksies wat alreeds gebeur het.‘n Sin wat in die verlede tyd is, sal ‘n het en ge- in hê.
- Hede Tyd: Aksies wat nou gebeur.
- Toekomende Tyd: Aksies wat nog moet gebeur. Die woorde sal or gaan dui aan dat iets nog moet gebeur.