R23.00

Please read carefully. Inspired by Teacher Bee's Terms and Conditions. 1) Any product you purchase from my store is only for your personal use and for your classroom and students in your class. 2) When you purchase a product you are not allowed to share it via Email or via WhatsApp or added to a USB for another teachers use (send link to be purchased by themselves). 3) Please respect my product and my brand (Do not bad mouth my brand). 4) Copies may be made for your use and classroom and students of your class only. 5)Copyright you are not allowed to use my products and rebrand them to your own nor sell them.

Resource Description

Om nommers na te trek is ‘n belangrike vaardigheid vir jong kinders omdat dit hulle help om fyn motoriese vaardighedeoog-hand koördinasie, en nommerherkenning te ontwikkel. Dit leer kinders nie net die korrekte vorming van elke nommer nie, maar help ook om hul skryfvaardighede te verbeter. Deur nommers na te trek, kan kinders ‘n beter begrip van getalle ontwikkel, wat noodsaaklik is vir sukses in wiskunde.

Die is gemaak om vir jou studente ‘n boek te vou en deer dit te werk deer term 1 en 2. jy kan die boek ook gebruik as ‘n huiswerk boek. Ek het die boek gemaak op so staat dat dit meer as eenkeer geherhaal te word en bloodgestel wat mag nog kom om jou studente graad 1 reg te kry.

Gemaak met liefde! Juffrou Bee!

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.