SW 4 Geografie Toets K2 2024
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
SOSIALE WETENSKAPPE GRAAD 4: Geografie Toets Kwartaal 2 (2024)
Opgestel volgens die 2023/2024 Jaarlikse Onderrigplan (JOP)
Sluit die volgende in:
Totaal: 25 punte
Kwartaal 1: Mense en plekke – 10 punte
Kwartaal 2: Kaartvaardighede – 15 punte
Brongebaseerde vrae
Nasienriglyne ingesluit.
Vrae opgestel volgens die verskillende kognitiewe vlakke gebaseer op Bloom se Taksonomie.
Kognitiewe vlakke op Bloom se taksonomie per vraag aangedui.
Puntetoekenning uiteengesit per onderwerp.
Addisionele hulpbronne vir die vaslegging van kaartvaardighede
Meestal in wit en swart vir ekonomiese uitdruk en kopiëring.
In Word en PDF formaat
Also available in English!