Ure en Half Ure A4 Muurkaarte
R11.50
Resource Description
Hierdie A4-muurkaarte (x28) is ontwerp as visuele hulpmiddels vir die klaskamer of by die huis. Die muurkaarte (wat alleen fokus op half ure en ure) mik om leerders te help om analoog tyd te kan lees en begryp. Met duidelike visuele voorstellings en inligting maak hulle die leerproses eenvoudiger. Dit is geskik vir alle grade en kan maklik inpas by tydlesse.