NATUURWETENSKAP VRAESTEL KWARTAAL 1 GRAAD 4
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Skitterende vraestel. Prettig en ‘n goeie ysbreker vir die eerste Natuurwetenskap-vraestel in Graad 4. Vraestel is opgestel volgens die CAPS-riglyne en bevat gevallestudies sowel as toepassings. Vraestel is opgestel volgens BLOOM se taksonomie en maak voorsiening vir al die vlakke. Bevat ook ‘n memorandum wat dit maklik maak vir ouers wat ‘n oefenvraestel wil doen. So opgestel dat dit deur onderwysers aangepas kan word vir sy/haar spesifieke skool. Word-formaat vir maklike redigering.