Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 1 Eksamen Vraestel / Toets
R40.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie vraestel bestaan uit twee Afdelings. Afdeling A wat bestaan uit meervoudige keuse vrae, waar en onwaar, pas kolomme en terminologie en Afdeling B, wat handel oor direkte- en toepassingsvrae. Totale punte telling is 50 punte en toets is opgestel volgens die kognitiewe vlakke van Bloom Taksonomie. Die memorandum word ook verskaf. Vraestel word in docx formaat gegee wat u die vryheid bied om van die vrae te wysig. Opvoeders mag hierdie dokument wysig en afskrifte daarvan maak ten einde u leerders in staat te stel om die assessering te voltooi. U word egter gevra om die werk van die opsteller te respekteer en nie die vraestel elektronies te versprei nie.
Opgestel 2024