Ontwikkeling van Self in die Samelewing Les 2
R26.45
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Teoretiese inhoud van die Lewensoriënering (gr11) pakket:
Die belangrikheid om te evalueer hoekom dit belangrik is om ewensdoelwitte te kan prioritiseer, bv. familie,
ouerskap, huwelik, loopbaankeuses en verhoudings
• Verhoudings te analiseer tussen persoonlike waardes, keuses en doelwitstelling
• Verduidelik hoe verhoudings beïnvloed word deur jou eie welstand en hoe verhoudings jou welstand beïnvloed.
• Die verskillende tipes verhoudings te verduidelik met verskillende mense / groepe, en hoe dit verander oor tyd.
PowerPoint dokument sowel as ‘n PDF van die les is ingesluit.
Moonltike eksamen vrae oor die inhoud en voorgestelde antwoorde.