Sonneblom Dekor met STOMPI-muurkaarte (EAT)
R115.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Is jy lief vir sonneblomme? Onderrig jy Afrikaans EAT? Dan is hierdie pakket net vir jou. Hierby ingesluit is ‘n STOMPI-muurkaart met al drie tye met ‘n voorbeeld sin, gereed om te lamineer en agter in jou klas teen die muur te sit. Die volgende is ook ingesluit: driehoekige-banier, maande van die jaar, “No Google Translate allowed”-plakkaat en sonneblomme wat jy kan lamineer en magnete opsit om jou bord mooi te maak.