Graad 5 Sosiale Wetenskappe (SW) (Geografie en Geskiedenis) Kwartaal 2 (Platinum)
R126.79
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bevat al die werk vir Sosiale Wetenskappe Graad 5, kwartaal 2 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.
Geografie:
- Eenheid 1: Suid-Afrika van bo af (fisiese kaart).
- Eenheid 2: Fisiese kenmerke.
- Eenheid 3: Riviere.
- Eenheid 4: Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite.
Geskiedenis:
- Eenheid 1: Wanneer, waarom en waar die eerste Afrika-boere hulle in Suider-Afrika gevestig het.
- Eenheid 2: Wonings en dorpies.
- Eenheid 3: Landbou: gewasse en vee.
- Eenheid 4: Sosiale, politieke en ekonomiese strukture.
- Eenheid 5: Beeste was belangrik.
- Eenheid 6: Werktuie en wapens van yster en koper.
- Eenheid 7: Kleiware.
- Eenheid 8: Ruilhandel.
- Eenheid 9: Godsdiens, medisyne en genesing.
- Eenheid 10: Jag.
Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:
- Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
- Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
- Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
- Aktiwiteite met modelantwoorde.
- Ekstra werksvelle met memorandums.