Wiskunde Afronding tot die naaste 5
R23.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie dokument is ‘n hulpmiddel vir enige leerders (Graad 4 – 7) wat sukkel om heelgetalle af te rond tot die naaste 5.
Die konsep word mooi verduidelik aan die hand van getallelyne en voorbeelde word ook gegee.
Aan die einde van die voorbeelde is ‘n baie eenvoudige oefening om leerders te help om die konsep vas te lê.
Die memorandum vir die oefening is hierby ingesluit.