Graad 10 Lewenswetenskappe (LW) November Vraestel 2 en Memo – 2023
R48.30
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Graad 10 Lewenswetenskappe November Vraestel 2:
Totaal: 150 Tyd: 2 ure 30 minute.
Inhoud:
- Vraag 1: Vervoerstelsels in soogdiere | Geskiedenis van lewe op aarde | Biosfeer tot ekosisteme | Sfere van die Aarde
- Vraag 2: Vervoerstelsels in soogdiere | Die menslike hart | Kardiale siklus | Sirkulasie van bloed | Arterie, are en kapillêre | Hartklop en polsslag
- Vraag 3: Geskiedenis van lewe op aarde | Fossiele | Biosfeer tot ekosisteme | Piramides | Biodiversiteit en klassifikasie | Koninkryke
Hierdie is ‘n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees wat vir die eksamen geskryf word nie
NIZ MYN