Graad 6 Lewensvaardighede Kwartaal 4 Gekontroleerde toets 2023
R57.50
Resource Description
Hierdie gekontroleerde toets is saamgestel volgens die R-ATP 2023/24 voorskrifte. Daar is twee afdelings, wat 15 elk tel. Die inhoud bevat die onderwerpe wat volgens die KABV in Kwartaal 3 en 4 gedoen is. Die memorandum, Bloom se taksonomie, en afbakening (volgens die Platinum handboek) is aangedui en ingesluit. Die inhoud sluit sleutelwoorde (ubuntu, bewaring, dierewelsyn, vrywilligers, veeartsenykundige dienste, demokrasie, nasie, versoening, kultuurerfenis en stereotipering), organisasies betrokke by dierewelstand, demokrasie, Werkersdag, voedselvoorbereiding en Tuberkulose in.