R120.18

Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe vir Graad 6:

1 Selfbestuursvaardighede
2 Afknouery
3 Kulturele Deurgangsrites
4 Belangrike termes – kulturele deurgangsrites
5 Waardigheid van persone met uiteenlopende godsdienste

Uiteensetting van opsommings van bogenoemde onderwerpe:

1 Bestuur jou tyd.
2 Verstaan afknouery / Tipes afknouery / Hoe om afknouery te hanteer.
3 Die belangrikheid van kulturele deurgangsrites / 4 belangrike stadiums in die lewe / Afrika Tradisionele deurgangsrites / Christelike deurgangsrites / Deurgangsrites in Islam / Joodse Deurgangsrites / Hindoe Deurgangsrites / Boeddhistiese Deurgangsrites. Die deurgangsrites by elke geloof sluit in GEBOORTE / TROUES / BEGRAFNIS
4 Ukutwala / Lobola / “Christening” / Imam / Nikkah / Koran / Moskee / Ketuba / Kaddish / Chuppah / Samskara / Mantra / Reïnkarnasie / Monnik
5 Verstaan en respekteer verskillende godsdienste / Christendom / Tradisionele Afrika Godsdiens / Islam / Hindoeïsme / Judaïsme / Boeddhisme.

Opsommings gemaak vanuit Platinum Handboek vir Graad 6.

Ontwerp deur My Skool Goeters – 2019

Resource Reviews

Store reviews: ( 36 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.