Graad 4 Wiskunde Toets Kwartaal 4 2023
R57.50
Resource Description
INHOUD
Meervoudigekeuse vrae: 10 Punte
Heelgetalle: 15 Punte
Gewone breuke: 5 Punte
Getalsinne, Getalpatrone en Meetkundige patrone: 7 Punte
Tyd en Lengte: 5 Punte
Eienskappe van 2D-vorms: 4 Punte
Omtrek, Oppervlakte, Kapasiteit en Volume: 4 Punte
GROOT TOTAAL: 50 PUNTE
Jou aankope sluit die volgende in:
Vraestel en Memo in Word en PDF
Assessering raamwerk in word en PDF. (NEEM ASSEBLIEF KENNIS DAT DIE RAAMWERK IN ENGELS IS!)
Hierdie raamwerk dui die volgende aan: Inhoudsarea, onderwerppe, kognitiewe vlakke sowel as moeilikheidsgraad.