Graad 2 Kwartaal 4 Hulpmiddels
Verken ons Graad 2 Kwartaal 4 hulpmiddels wat ontwerp is om jou, jou leerders en jou kinders te help floreer. Ontdek omvattende lesplanne, boeiende werkboeke en interaktiewe werkkaarte vir Afrikaans, Wiskunde en Lewensvaardighede. Hierdie versameling sluit ook geteikende intervensie-aktiwiteite in wat geskep is om ekstra ondersteuning te bied waar nodig. Of dit nou in die klaskamer of by die huis is, ons onderrighulpmiddels is veelsydig en bevorder ‘n holistiese benadering tot opvoedkunde.
Opsoek na Engelse hulpmiddels? Discover Grade 2 Term 4 teaching resources here.
GRAAD 2 - KWARTAAL 4_BEPLANNING
Description
Hierdie beplanning bevat 9 weeklikse beplanning vir Kwartaal 4 vir al 4 vakke – Afrikaans HT, Engels EAT, Wiskunde en LO. Die beplanning is volgens die CAPS dokument en belyn met die hersiende APT’s vir 2021 tot 2023.
Die beplanning kan deur onderwysers by die skool gebruik word of deur ouers/toesighouers as addisionele hulpmiddels vir leerders.
Graad 2 Kwartaal 4 pakket
Description
Hierdie pakket sluit 4 werkboekies in: Afrikaans Huistaal (30 werkvelle) Engels Eerste Addisionele Taal (30 werkvelle) Wiskunde (30 werkvelle) Lewensvaardigheid (20 werkvelle) Alle werkvelle is belyn met die KABV. Kwaliteit werk is 'n waarborg! Wolfie Designs
Afrikaans
b en d KLANKVERWARRING hulpmiddels & BONUS video
Description
Hierdie is baie effektiewe hulpmiddels om jou kort gratis opvoedkundige afrikaanse video wat gereeld vir kinders gewys kan word om die b en d vas te lê. Dit herinner hulle ook om dankbaar te wees en om gereeld ⓑaie ⓓankie te sê. Lateraliteit word ook ingeskerp. 'n Fantastiese pakket om aan te skaf as jou kind nog sukkel met b en d omkerings.
Die b-klank (Hulp met klankverwarring) - Hulpmiddels & Bonus video's
Description
Hierdie b-klank hulpmiddels volgens die gratis opvoedkundige afrikaanse video's stel die b-klank bekend aan kinders deur 'n bitter oulike storie, asook baie ander drukbare hulpmiddels Die storie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie hulpmiddels deurgewerk het en die video's gekyk het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.
OE - klank Vaslegging en Intervensie volgens die Wetenskap van Lees
Description
Hierdie produk bied 44 werkkaarte vir klassikale en individuele vaslegging van die oe-klank. Dit is ook pasgemaak vir intervensie doeleindes. Die werkkaarte spreek die volgende aan: Foneem-Grafeem Assosiasie Fonemiese Bewustheid Alfabetiese beginsel Dekodering (woorde, sinne, stories) Enkodering Leesbegrip