OE – klank Vaslegging en Intervensie volgens die Wetenskap van Lees
R32.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie produk bied 44 werkkaarte vir klassikale en individuele vaslegging van die oe-klank. Dit is ook pasgemaak vir intervensie doeleindes. Die werkkaarte spreek die volgende aan:
Foneem-Grafeem Assosiasie
Fonemiese Bewustheid
Alfabetiese beginsel
Dekodering (woorde, sinne, stories)
Enkodering
Leesbegrip