Meervoud reëls
R57.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Meervoudreëls.
Hierdie pakket is ontwerp om Graad 3-leerders te help om die eenvoudige reëls van meervoudsvorming in Afrikaans te leer.
Hierdie reëls word in Afrikaans en Engels verduidelik en sluit ‘n voorbeeld in.
Dit is die eerste 4 reëls wat in Afrikaans onderrig word, en hulle is eenvoudig en maklik om te verstaan. Dit kan gebruik word as ‘n PowerPoint-aanbieding of as klaskamer-versierings.”