Basiese Leestekens vir Interaktiewe Les / Basic Punctuation Cards for Interactive Lessons
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Deur hierdie kaartjies uit te knip en te lamineer, kan dit gebruik word in ‘n interaktiewe les waar leerders die leestekens moet plaas by die regte plekke in ‘n paragraaf op die bord. ‘n Ander opsie is ook om dit te gebruik vir Direkte en Indirekte Rede