VBS Hersienning Kwartaal 1
R46.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Verbruikerstudies: Graad 12
Onderwerp: Entrepeneurskap
Hoofstuk 1
EH 1:
Van ñ idee tot die vervaardiging en bemarking van ñ produk
Definieer ñ winsgewende sakegeleentheid
o Winsgewend dui op ñ inkomste wat groter is as jou uitgawes.
o Geleenthede is idees wat in suksesvolle besighede omgesit kan word.
o Faktore wat in ag geneem moet word met die identifikasie van ñ sakegeleentheid wat vir JOU sal werk.
· Persoonlikheid en belangstellings
· Behoeftes in plaaslike gemeenskap
· Vermoёns
· Sal wins die moeite werd wees, itv tyd.
· Besigheidsvaardighede
· Finansiёle posisie
· Ligging en perseёl
Formulering van ñ besigheidsidee
o Na die identifikasie van ñ idee, volg die ontleding en ondersoek van alle moontlikhede.
· Beskryf produk
· Voordele vir klant
· Wat jou produk ‘beter’ maak
· Inligting ( hoeveel, aan wie, waar ? )
· Geloofwaardigheid van produk
· Indien nodig : hoe verskil jou produk van mededingers