Graad 10 Besigheidstudies (BS) Kwartaal 1-4 Opsommings (Verken en Wenpad) – Noted Opsommings
Resource Description
Omvattende Opsommings van Graad 10 Besigheidstudies van die Verken Leerdershandboek as ook die Wenpad Leerdershandboek , Kwartaal 1-4, in Afrikaans met voorbeelde en aanvullende & skriftelike notas deur die opsteller (eksterne party).
Die inhoud van die produk lyk soos volg:
- Mikro-omgewing, Besigheidfunksies + Gehalte
- Markomgewing
- Verband: Mikro, Mark en Makro Omgewing
- Besigheidsektore
- Sosio – Ekonomies Kwessies
- Maatskaplike Verantwoordelikheid
- Vorme van Eienaarskap
- Kreatiewe Denke – Probleemoplossing
- Besigheidsgeleenthede + Verwante Faktore
- Aanbieding: Besigheidsinligting
- AAnbieding: Besigheidsplan
- Verhoudings & Spanprestasie
R425.04
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.