ie klank woorde
R11.50
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie hulpbron sluit die “ie” klank woorde in. Dit sluit in flitskaarte sowel as prente van elke woord. Vind ook twee “ie” klank rympies, Liewe Droompie en Die fiets. Stel die klank bekend, wys die flitskaarte en lees die twee rympies vir jou leerders. Dit sluit ook in ‘n plakkaat van “ie”- (Lien met die pienk pop waentjie) vir jou leerders om die klank makliker te kan herken.