R92.98

Resource Description

Hierdie produk bevat al die werk vir Natuurwetenskappe en Tegnologie Graad 6, kwartaal 3 en is gebaseer op die “Platinum” Handboek in Afrikaans.

  • Onderwerp 10: Elektriese stroombane.
  • Onderwerp 11: Elektriese geleiers en isoleerders.
  • Onderwerp 12: Stelsels om probleme mee op te los.
  • Onderwerp 13: Hoofstroomelektrisiteit

Pakkette sluit gewoonlik die volgende in, maar kan verskil van produk tot produk:

  • Oorsig vir die kwartaal met hoofpunte, sleutelwoorde en kort opsommings & hersiening.
  • Breinkaart per hoofstuk / onderwerp / kwartaal afhangende van die volume.
  • Uitgebreide opsommings: puntsgewys in kleur met prentjies en / of foto’s.
  • Aktiwiteite met modelantwoorde.
  • Ekstra werksvelle met memorandums.

 

Resource Reviews

Store reviews: ( 126 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.
Delete Confirmation
×

Always update your resources, rather than deleting and re-uploading a new one: If a resource is deleted from the system, those that have paid for the resource are no longer able to access their bought product.