My Graad 2 plekmatjie
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Gebruik dit op die leerder se tafel wanneer daar gewerk word.
Sluit die volgende in:
– Dae van die week
– Maande van die jaar
– Alfabet hoofletters
– Alfabet kleinletters
– 2D-vorms
– 3D-vorms
– Ranggetalle van 1-10
– Getalle van 1-10
– Getallelyn van 1-25
– Ewe en onewe getalle
– Plus, minus, maal en deel simbole
– Tyd in kwartiere
Die groote is A4, maar kan ook A3 gedruk word.