Graad 2 Ondersteuning boekie TAAL
R207.00
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie is ‘n PROPVOL boekie van 230 bladsye wat die leerder ondersteun met die volgende konsepte:
– Hersiening van al die Graad 1 klankies (met ‘n unieke, oulike storie vir elke enkelklankie)
– Oefen die volgende beginklankies:
br-, tr-, dr-, fr- vr-, fl-, f-, v-, g-, ver-, be-, sp-, kn-, kl-, sk-, st-, sl-, pl-, sw-, dw-, kw-, tw-, gr-, gl-, spr-, str-, skr-
– Oefen die volgende eindklankies:
-aai, -ooi, -oei, -eeu, -t, -d, -rt, -nt, -rd, -nd, -lf, -lp, -lt, -ld, -lg, -rp, -ls, -ks, -ts, -lm, -rm, -rg, -ng, -nk
– Gemenge klankies oefeninge
– ‘b’ en ‘d’ verwarring werkvelle
– ‘b’ en ‘t’ verwarring werkvelle
– ‘f’ en ‘v’ verwarring werkvelle
– Lettergrepe werkvelle
– Manlik en vroulik werkvelle
– Meervoude werkvelle
– Verkleinwoorde werkvelle
– Voorsetsels werkvelle
– Trappe van vergelyking werkvelle
– Teenoorgesteldes werlvelle
– Leestekens werkvelle
– 10 Unieke begripstoetse met 10 begripsvrae elk.
Hierdie boekie is spesifiek daar vir ondersteuning vir die Graad 2 leerder en is PERFEK vir ouers / onderwysers wat tuisonderrig doen.
Hierdie boekie sal ook BAIE ondersteuning bied vir enige Juffrou wat ekstra, oulike werkvelle benodig.