Soek die woorde – lang klanke
R17.25
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Hierdie boekie het 30 bladsye en behandel die lang klankies:
aa, ee, oo, uu, oe, ou, eu, ie, ei, ui,
– Soek die woorde oor elke klinker
– Skryf die woorde oor vir elke woord
– Maak ‘n sin met elke woord
Hierdie boekie het ongeveer 80 woorde om te oefen.