Lees beter: Woordbou volgens die Wetenskap van Lees – Ortografiese Kartering Graad 1
R51.75
Use, by you or one client, in a single end product which end users are not charged for. The total price includes the item price and a buyer fee.
Resource Description
Die program is so opgestel dat die volgorde volg waarin klanke in graad 1 in die WES-KAAP aangeleer word.
sitneolkarvduwbmpyfhgj aa oo ee uu ie oe ui ei ou eu
285 geleenthede om KVK woorde te lees!
Ortografiese Kartering:
Hoe om die brein te ondersteun om beter te lees.
‘n Woord bestaan uit DRIE dele:
1 Die BETEKENIS
2 Die KLANKE
3 Die LETTERS
Ons moet die leesbrein help om hierdie 3 dele van ‘n woord te KOMBINEER, sodat die woord uiteindelik ‘n sigwoord (woord wat gelees word sonder om te klank) kan word. Onthou! Lees is nie ‘n visuele geheue proses nie!
Elke keer wanneer so oefening gedoen word, word die brein “gebou” om beter te kan lees.